Kommando’s in Centurion

Polsslag Voortrekkers

Polsslag Voortrekkers is geleë in Lyttelton, Centurion

Polsslag Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Louis Leipoldt
  • Laerskool Doringkloof
  • Hoërskool Centurion
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Marli Weyer: 078 253 4925
Jeanne-Marie Stassen: 073 572 2859
E-pos: polsslag@voortrekkers.co.za
Webblad: polsslag.co.za

Rooihuiskraal Voortrekkers

Rooihuiskraal Voortrekkers is geleë in Rooihuiskraal, Centurion.

 

Rooihuiskraal Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Rooihuiskraal
  • Laerskool Uitsig
  • Hoërskool Uitsig
  • Hoërskool Zwartkop
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Joan Seyffert: 084 581 8205
E-pos: seyfferthome@gmail.com
Sonett Laubscher: 083 284 3445
E-pos: sonettlaubscher@gmail.com
Webblad: rooihuiskraal.org.za

Sesmylspruit Voortrekkers

Sesmylspruit Voortrekkers is geleë in Hennopspark/Club View, Centurion.

Sesmylspruit Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Hennopspark
  • Hoërskool Eldoraigne
  • Hoërskool Zwartkop
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Kobus Petzer: 083 391 8960
Niel Lazenby: 083 502 5946
E-pos: akladmin@6msvt.co.za
Webblad: 6msvt.co.za

Sytze Wierda Voortrekkers

Sytze Wierda Voortrekkers is geleë in Wierdapark, Centurion.

Sytze Wierda Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Wierdapark
  • Laerskool Bakenkop
  • Laerskool Swartkop
  • Hoërskool Zwartkop
  • Hoërskool Eldoraigne
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Paul van de Vendel: 082 554 6334
Jessie Verster: 082 414 5128
E-pos: sytzewierda.vtks@gmail.com
Webblad: sytzewierda.co.za

Kommando’s in Midrand

Midstream Voortrekkers

Midstream Voortrekkers is geleë in Midstream Estate, Midrand.

 

Midstream Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Rooihuiskraal
  • Midstream Collage
  • Midstream Ridge
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Viola Raubenheimer: 083 381 4735
E-pos: viola.raubenheimer@gmail.com
Yolande Jordaan: 082 747 2834
E-pos: yolande.jordaan@live.co.za

Kommando’s in Johannesburg

Helderkruin Voortrekkers

Helderkruin Voortrekkers is geleë in Roodepoort, Johannesburg.

 

Helderkruin Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Helderkruin
  • Laerskool Roodekrans
  • Laerskool Horison
  • Curro Rangeview
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Leana Swart: 083 212 8515
E-pos: helderkruinvories@gmail.com
Mariska Combrink: 082 444 1489
E-pos: mariskac@gmail.com

Klipfontein Voortrekkers

Klipfontein Voortrekkers is geleë in Fontainebleau, Randburg.

 

Klipfontein Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Fontainebleau
  • Hoërskool Randburg
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Jaco van den Berg: 082 769 4211
E-pos: klipfontein@voortrekkers.co.za
Lindi Herbst: 083 289 2312
E-pos: lindigroen@yahoo.com
Webblad: klipfontein.org.za

Muldersdrif Voortrekkers

Muldersdrif Voortrekkers is geleë in Muldersdrif.

Muldersdrif Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Muldersdrif
  • Laerskool Protearif
  • Laerskool Krugersdorp-Noord
  • Laerskool Kenmare

Vir meer inligting kontak gerus:

Renier van Staden: 083 327 8999
Ronel van Staden: 083 442 7084
E-pos: muldersdrifkommando@gmail.com

Unika Voortrekkers

Unika Voortrekkers is geleë in Robindale, Randburg.

 

Unika Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Unika
  • Hoërskool Randburg
  • Hoërskool Linden
  • Hoërskool Helpmekaar
  • Tuis- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

Jaco Marais: 083 297 1387
E-pos: jacopmarais@gmail.com
Linette Ferreira: 083 556 7765
E-pos: admin@unikavories.org.za

Weltevrede Voortrekkers

Weltevrede Voortrekkers is geleë in Fairland, Johannesburg

 

Weltevrede Voortrekkers bedien tans die volgende skole:

  • Laerskool Fairland
  • Laerskool Horison
  • Tuiss- en privaatskole in die omgewing

Vir meer inligting kontak gerus:

PJ Bezuidenhout: 079 743 0505
E-pos: pjnita@gmail.com
Tanja Jordaan: 083 268 6153
E-pos: weltiessas2@gmail.com